Kristin Davis

Kristin Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Februarie 1965 (1965-02-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristin Davis (gebore 23 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City (2008), Sex and the City 2 (2010), en Journey 2: The Mysterious Island (2012), en in die televisiereeks Sex and the City (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy